078 125 2823 / 072 272 2084 bookings@jmsound.co.za
Select Page

DJ

ABOUT JM SOUND

Jacques Malberbe

We have been in the entertainment industry for the past 20 years with huge succes. I love to entertain my guests because music has been my passion my whole life and nothing gives me greater satisfaction to have another happy client

I have been DJ-ing at 2 of the best Night Clubs which I made both number one for the best Night Clubs. We also have done just over 2000 weddings with hundreds of excellent references available on request.

JM Sound is the preferred supplier for most Venue’s, i.e. Pepper Tree, Goose Hill, Be Human, Nebo Venue and Top Estates to mention a few. We only use the best sound equipment, i.e. QSC, ALTO PROFESIONAL, SHURE, JBL, CHAUVET, ALLEN & HEATH

Testimonials

Happy Customers

Susan

@JM Sound

 

“Ons was baie baie tevrede met JM Sound, sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat n stres vrye troue wil hê. Jacques was altyd beskikbaar en het vinnig reply. Hy het opgestel sonder enige moeite en het die beste musiek gespeel. Ons kan nie beter gekies het as JM Sound nie, die diens was baie professioneel en boonop was die kostes sakpas !! Baie dankie Jacques dat jy ons prentjie dag kom inkleur het met die perfekte musiek.”

Suné Marais

@JM Sound

 

“Jacques was ons DJ by ons troue op 6 Mei 2023 by Monte Bello Estate in Bloemfontein. Ons is meer as tevrede met sy dienste. Hy het ons gaste op die dansvloer gehou en hy het duidelik ons gaste gelees. Jacques, ons bedank jòu dat jy vir ons ‘n onvergeetlike troue gegee het. Sy musiek was reg deur die troue foutloos, van die seremonie tot die onthaal. Ons beveel hom met graagte aan.”

Gerhard & Zandré Snyman

@JM Sound

 

“JM Sounds is absoluut great! Jacques het ons bygestaan deur die beplanning en ons musiek keuses respekteer en ook baie goeie voorstelle gemaak. Ons gaste (en die wat amper nooit dans nie) was omtrent die heletyd op die dansvloer. Jacques was ook ontvanklik vir musiek versoeke van ons gaste en het regtig die partytjie aan die gang gehou!”

Corrie

@JM Sound

 

“Baie dankie vir ‘n onvergeetlikke dag Jacques. Jou musiek keuse was perfek en jou diens fantasties. Dankie ook vir jou geduld met almal se versoeke. Ek kan jou definitief aanbeveel.”

Hire Me

Contact for Bookings

Follow Me